Search
Find: Category: Location: Within:

Keyword

Specific Category

City or Province

Kilometers

Kika's Kidz

Kika's Kidz Educare Centre

Kika's Kidz Educare Centre

  • 0 Stars.


• Gestig 10 jaar gelede
• Ons is geregistreerd
• So pas getrek na groter perseel
• Established 10 years ago
• We are registered
• Just moved to bigger premises

ONS LEER TERWYL ONS SPEEL / WE LEARN WHILE WE PLAY
Christelike Instansie / Christian Organisation

Ons versorg babas en kinders vanaf geboorte
tot 5 jaar

Ons daaglikse tye Maandag tot Vrydag 06h45 tot 17h30

300m2 buite speelarea

Afrikaans en Engels

Gekalifiseerde "Educarers" en Assistente

Daaglikse rooster

Aktiwiteite om u kind te help om in totaliteit te ontwikkel tot hulle volle potensiaal in 'n huislike, liefdevolle en VEILIGE omgewing

Weeklikse tema aktiwiteite

Ekstra aktiwiteite beskikbaar: Kidi-Sportz

We cater for babies from birth and children to the age of 5 years

Our times are Monday to Friday 06h45 to 17h30

300m2 outside play area

English and Afrikaans

Qualified Educarers and Assistants

Daily Roster

Activities to help develop your child to his/her fullest potential in a homely, loving and SAFE environment

Weekly themed activities

Extra activities available: Kidi-Sportz

UITSTAPPIES:

Ons, kinders met hul families gaan op familie uitstappies aan die einde van elke jaar.

Ons doel hiermee:

Veiligheid, want die kinders word vergesel deur hul ouers.

Vir die familie om saam die dag te geniet.

Die kinders leer speel speel, meer van die wêreld om hulle, nie tyd gebonde.

Die maats, hul gesinne en ons leer mekaar ken, terwyl ons ontspan en ‘n breek van die gejaagde week neem.




Phone: 021 930 6037

1 Faull Street and Fairfield Road
De Tijger
Parow, Cape Town
Western Cape

Additional Information
Contact Person: Erika Visagie
Cellphone: 082 2132 716






Other Categories:
 Schools and Childcare
 Schools and Childcare » Baby Care
 Schools and Childcare » Creches & Nursery Schools